Vind die verse in:
1. Hebreërs 4:
2. 2 Timoteus 3:
3. Psalm 119:
4. Lukas 11:
5. Jesaja 40:
6. Psalm 18:
7. Matteus 24:
8. Filippense 2:
9. Jakobus 1:
1. "Die weg van God is volmaak; die woord van die HERE is gelouter; Hy is ‘n skild vir almal wat by Hom skuil."
2. "Die gras verdor, die blom verwelk; maar die woord van onse God hou stand in ewigheid."
3. "Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie."
4. "Ek het u woord in my hart gebêre, dat ek teen U nie sal sondig nie."
5. "deurdat julle die woord van die lewe vashou, my tot ‘n roem teen die dag van Christus, dat ek nie verniet geloop of verniet gearbei het nie."
6. "En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie."
7. "En Hy sê: Ja, maar salig is hulle wat die woord van God hoor en dit bewaar."
8. "U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad."
9. "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."
10. "Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is ‘n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart."
Tuesday, 18 February 2020
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za
-
Vind die Bybelverse in: 1. Eksodus 26: 2. Jeremia 30: 3. Filippense 4: 4. Romeine 10: 5. Johannes 11: 6. 1 Korintiërs 10: 7. Jesaja 5...
-
Kies die regte Skrifgedeelte: 1. "Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi...
-
1. Johannes 3: “Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die...