Vind die verse in:
1. Filippense 2:
2. 1 Korintiërs 15:
3. Matteus 10:
4. Handelinge 4:
5. Filippense 4:
6. Matteus 19:
7. Hebreërs 12:
8. Matteus 18:
9. 1 Johannes 4:
1.
“Aan God kom ons dank toe – Hy wat aan ons die
oorwinning oor die sonde en die dood gee deur Jesus Christus ons Here!”
2.
“Omdat Christus Jesus dit verdien het, sal my God uit
sy ontsaglike rykdom vir julle voorsien in elke behoefte wat julle het.”
3.
“As jy weier om
jou kruis op jou skouers te neem en My te volg, verdien jy nie om een van my
mense te wees nie.”
4.
“Daarop het
Jesus hulle aandagtig aangekyk en gese: “Menslik gesproke is dit
onmoontlik. Maar by God is alles
moontlik!”
5.
“ons oë
vasgenael op Jesus, die Een op wie ons geloof vanaf die wegspring to by die
eindstreep steun. Hy het ter wille van
die blydskap wat daar voor vir Hom gewag het, die kruis verduur. Ja, Hy het Hom selfs deur die skande van die
kruisdood nie laat afskrik nie. En nou
sit Hy op die ereplek langs God op die troon!”
6.
“Almal wat openlik erken dat Jesus die Seun van God is
– God handhaaf ‘n hegte verhouding met hulle en hulle met God.”
7.
“Julle gesindheid moet soos Jesus Christus s’n wees.”
8.
“Daar is geen redding by iemand anders nie. Daar is geen ander naam op aarde wat mense
kan aanroep om gered te word nie.”
9.
“Waar twee of drie bymekaarkom omdat hulle my mense is,
is Ek immers ook saam met hulle daar.”
10. “Op
hierdie manier het God sy ware liefde aan ons bekendgemaak toe Hy sy enigste
Seun na die wêreld toegestuur het sodat ons deur Hom die lewe kan ontvang.”