Lewe in die Lig!!
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. “Julle lewe was vroeër nag! Nou egter, deur julle verhouding met die Here, is julle inderdaad die ene lig. Leef dan soos mense wie se lewe vol lig is.”
A. Markus 13:
B. Jakobus 7:
C. 1 Timoteus 3:
D. Handelinge 20:
E. Efesiërs 5:
2. “Verder, by ‘n ander geleentheid, het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die mensdom. Wie My aanhou volg, sal nooit in die duisternis leef nie, maar sal die lig hê wat lewe gee."
A. 2 Korintiërs 11:
B. Romeine 7:
C. Matteus 23:
D. Johannes 8:
E. Openbaring 15:
3. “Die mense wat in die donkerte geleef het, sal ‘n groot lig sien. Die lig sal skyn op almal in die land waaroor die dood ‘n skaduwee gegooi het.”
A. Jeremiah 33:
B. Prediker 10:
C. Esegiël 28:
D. Jesaja 9:
E. Obadja 3:
4. “Hy wat die betroubare lig is, wat elke mens verlig, was op pad na die mensewêreld.”
A. Filippense 3:
B. 1 Tessalonisense 5:
C. 1 Petrus 2:
D. Romeine 10:
E. Johannes 1:
5. “Hy is ‘n lig om God aan die nasies bekend te maak, en Hy is die glorie van u volk Israel!”
A. Handelinge 19:
B. Jakobus 5:
C. Lukas 2:
D. Hebreërs 11:
E. Kolossense 3:
6. “Tog is dit ook ‘n nuwe opdrag wat ek aan julle gee. Hierdie opdrag is betroubaar en van toepassing op julle verhouding tot Christus en tot mekaar. Want die duisternis is aan die verbygaan en die lig wat die waarheid bring, skyn alreeds.”
A. 1 Petrus 5:
B. 2 Timoteus 3:
C. 1 Johannes 2:
D. Markus 15:
E. Lukas 22:
7. “Julle is tog almal kinders van die lig en van die dag. Ons hoort nie by die nag of die duisternis nie.”
A. Kolossense 2:
B. Handelinge 22:
C. 1 Tessalonisense 5:
D. Hebreërs 10:
E. Matteus 23:
8. “Enigeen wat sy medegelowiges liefhet, leef in ‘n verbintenis met die lig en is nie ‘n bron van struikeling vir ander nie.”
A. Markus 15:
B. Lukas 21:
C. Jakobus 7:
D. 1 Johannes 2:
E. 2 Petrus 3:
9. “Hy sê: “Jy sal nog meer doen as om my volk Israel na My toe te bring. Ek gaan jou ‘n lig maak vir die nasies sodat jy my redding kan bring tot aan die uithoeke van die aarde.”
A. Jeremia 33:
B. Nahum 1:
C. Job 30:
D. Jesaja 49:
E. Esegiël 22:
10. “Uit dié lig kom mos alles wat goed en reg en waar is.”
A. Romeine 10:
B. Jakobus 5:
C. Handelinge 21:
D. Efesiërs 5:
E. Lukas 20:
11. “Ons wat by die dag hoort, moet egter nugter bly deur geloof en liefde as ‘n borsharnas aan te trek, en die vooruitsig wat ons verlossing bied, as ‘n helm wat ons beskerm.”
A. Johannes 15:
B. Markus 13:
C. Handelinge 22:
D. Romeine 11:
E. 1 Tessalonisense 5:
Tuesday, 11 February 2020
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za

-
Vind die Bybelverse in: 1. Filippense 3: 2. Johannes 16: 3. Galasiërs 5: 4. Galasiërs 6: 5. Matteus 8: 6. Johannes 3: 7. Matteus 10: 8. Rome...
-
Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee my lewe vir U. Kom ...
-
Pas A by die regte antwoord in B: A. 1. Galasiërs 5: 2. Hebreërs 4: 3. Handelinge 1: 4. Romeine 15: 5. Eksodus 23: 6. Markus 10: 7. Efesiërs...