Friday, 27 March 2020

Die ware lewe!!

Pas A by die regte antwoord in B: 


 A.


1.  Matteus 16:
2.  Psalm 37:
3.  Johannes 4:
4.  Spreuke 21:
5.  Lukas 15:
6.  Markus 10:
7.  Jakobus 3:
8.  Handelinge 22:
9.  1 Petrus 3:
10.  2 Timoteus 1:
11.  Titus 3:
12.  Filippense 2:
13.  Psalm 118:
14.  Jakobus 3:
15.  Johannes 7:
16.  Psalm 19:
17.  Eksodus 13:
18.  Openbaring 21:
19.  Romeine 15:
20.  1 Johannes 3:
21.  Psalm 125:
22.  Galasiërs 2:
23.  Hebreërs 12:



 
B.


1.  "Beywer julle vir vrede met alle mense asook vir 'n heilige lewe, waarsonder niemand die Here sal sien nie."

2.  "Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.”

3.  "Die woord van die Here is volmaak: dit gee lewe. Die onderwysing van die Here is betroubaar: dit gee wysheid aan dié wat nog onervare is."

4.  "en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê."

5.  "Is daar 'n wyse en verstandige mens onder julle? Dan moet hy dit toon deur sy goeie gedrag en deur dade wat van nederigheid en wysheid getuig."

6.  "want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry."

7.  "Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg. Hy sal jou onskuld laat deurbreek soos die son, jou reg soos die helder lig van die middag."

8.  "Hiérin is God se liefde vir ons geopenbaar: sy enigste Seun het Hy na die wêreld toe gestuur sodat ons deur Hom die lewe kan hê. Werklike liefde is dít: nie die liefde wat ons vir God het nie, maar die liefde wat Hy aan ons bewys het deur sy Seun te stuur as versoening vir ons sondes."

9.  "Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van ontaarde en korrupte mense. Tree onder hulle op as ligdraers in die wêreld deur die woord van die lewe uit te dra. Dan sal ek op die dag van Christus se koms rede hê om trots te wees, omdat dit sal blyk dat ek my nie verniet ingespan het nie en nie verniet geswoeg het nie."

10.  "Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees."



Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za