Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Jesaja 64:
2. Psalm 89:
3. Job 22:
4. Eksodus 39:
5. Handelinge 21:
6. Rigters 15:
7. Jakobus 3:
8. Markus 10:
9. Nehemia13:
10. 1 Petrus 5:
11. Filemon 1:
12. Openbaring 20:
13. Psalm 104:
14. Johannes 10:
15. Johannes 17:
16. 1 Timoteus 2:
17. Psalm 77:
18. Spreuke 22:
19. Johannes 15:
20. Kolossense 3:
21. Openbaring 4:
22. Jeremia 10:
23. 1 Johannes 5:
B.
1.
"Maar as Ek dit wel doen en julle tog nie in My glo nie, moet julle ten
minste aan die werke glo, sodat julle kan insien en weet dat die Vader
in My en Ek in die Vader is.”
2. "Ek bid dat hulle almal een mag
wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle ook in Ons mag
wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het."
3. "Daar
is immers net een God, en daar is net een Middelaar tussen God en die
mense, die mens Christus Jesus wat Homself as 'n losprys vir almal gegee
het. Dit was op die bestemde tyd die bewys van die bedoeling van God."
4. "Heilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, Hy wat was en wat is en wat kom.”
5.
"Dit is die Here wat met sy krag die aarde gemaak het, wat met sy
wysheid die wêreld gevestig het en met insig die hemel oopgesprei het."
6.
"En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het
om die ware God te ken; en ons is in die ware God, in sy Seun, Jesus
Christus. Hy is die ware God en die ewige lewe."
7. "Wie in die hemel kan met die Here vergelyk word? Wie onder die hemelwesens is soos die Here?"
8. "Is God dan nie hoog in die hemel nie? Kyk net hoe hoog sit die sterre!"
9. "Ek wil die Here loof! Here my God, U is baie groot, U is beklee met koninklike luister."
10.
"Van ouds af het niemand so iets gehoor nie, het niemand so iets
verneem nie, het geen oog 'n god gesien wat vir dié wat op hom vertrou,
doen wat U doen nie."
Saturday, 7 March 2020
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za
-
Vind die Bybelverse in: 1. Eksodus 26: 2. Jeremia 30: 3. Filippense 4: 4. Romeine 10: 5. Johannes 11: 6. 1 Korintiërs 10: 7. Jesaja 5...
-
Kies die regte Skrifgedeelte: 1. "Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi...
-
1. Johannes 3: “Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die...