Jy is spesiaal vir God!!
Vind die verse in:
1. Psalm 36:
2. 1 Johannes 3:
3. 1 Johannes 4:
4. Galasiërs 2:
5. Psalm 89:
6. Psalm 119:
7. Romeine 8:
8. Psalm 73:
9. Sefanja 3:
10. Romeine 5:
11. Johannes 3:
1.
"Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun,
sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige
lewe."
2. "Maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat, terwyl ons nog sondaars was, Christus vir ons gesterf het."
3. "Nogtans is ek altyddeur by U; U het vasgehou deur my regterhand."
4.
"Die HERE jou God in jou midde, 'n held Hy sal red, Hy verheug Hom oor
jou met blydskap; Hy juig swyg in sy liefde; Hy oor jou met gejubel."
5.
"U goedertierenheid, HERE, is in die hemele; en u trou tot in die
wolke. U geregtigheid is soos die berge van God; u oordele is 'n groot
watervloed HERE, U sal mens en dier U behou."
6. "Kyk, wat 'n
groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons moet genoem word
kinders van God; daarom ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken
nie."
7. "Hierin is die liefde van God tot ons geopenbaar, dat
God sy eniggebore Seun in die wêreld gestuur, sodat ons deur Hom kan
lewe."
8. "Ek is met Christus gekruisig en ék leef; nogtans nie
ek nie, maar Christus leef in my en die lewe wat ek nou in die vlees
leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en
Homself vir my oorgegee."
9. "Want ek het gesê: Goedertierenheid sal vir ewig gebou U u trou tot stand in die hemele- daar."
10. "Die aarde, o HERE, is vol van u goedertierenheid; leer my u insettinge."
11.
"Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons
liefgehad het. Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of
owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge hoor, Of hoogte of
diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God
wat daar in Christus Jesus, onse Here."
12. "Hierin is die
liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad
het, en sy Seun gestuur het as 'n versoening vir ons sondes."
13. "Sal Ek my goedertierenheid hou vir hom vir ewig, en my verbond bly hom vas."
Saturday, 25 April 2020
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za

-
Vind die Bybelverse in: 1. Filippense 3: 2. Johannes 16: 3. Galasiërs 5: 4. Galasiërs 6: 5. Matteus 8: 6. Johannes 3: 7. Matteus 10: 8. Rome...
-
Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee my lewe vir U. Kom ...
-
Pas A by die regte antwoord in B: A. 1. Galasiërs 5: 2. Hebreërs 4: 3. Handelinge 1: 4. Romeine 15: 5. Eksodus 23: 6. Markus 10: 7. Efesiërs...