A.
1. Efesiërs 6:
2. Eksodus 14:3. Psalm 59:
4. Jeremia 30:
5. Spreuke 19:
6. Handelinge 10:
7. Lukas 20:
8. 1 Petrus 5:
9. Jakobus 3:
10. Josua 11:
11. Markus 15:
12. Nehemia 7:
13. 2 Timoteus 2:
14. Kolossense 1:
15. Psalm 3:
16. Psalm 121:
17. Psalm 91:
18. Psalm 54:
19. Psalm 32:
20. Eksodus 30:
21. Filippense 3:
22. Romeine 8:
23. Psalm 94:
24. Jesaja 54:
B.
1. "Elke wapen wat teen jou gesmee word, sal niks uitrig nie; en elke tong wat teen jou opstaan in die gereg, sal jy weerlê. Dit is die erfdeel van die knegte van die HERE en hulle geregtigheid wat uit My is, spreek die HERE."
2. "U is ‘n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid; U omring my met vrolike gesange van bevryding."
3. "Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees?"
4. "Maar die HERE is ‘n rotsvesting vir my, en my God die rots van my toevlug."
5. "Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel."
6. "Die HERE sal vir julle stry, en julle moet stil wees."
7. "Maar ék sal sing van u sterkte en elke môre jubel oor u goedertierenheid, want U was ‘n rotsvesting vir my en ‘n toevlug in die dag toe ek benoud was."
8. "Maar U, HERE, is ‘n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef."
9. "Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar."
10. "Hy sal jou dek met sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou is ‘n skild en pantser."
11. "Kyk, God is my helper. Dit is die Here wat my siel ondersteun."