Vind die verse in:
1. Spreuke 15:
2. Matteus 12:3. Romeine 10:
4. Jakobus 3:
5. 1 Petrus 3:
6. Psalm 19:
7. Spreuke 12:
8. Psalm 34:
9. Psalm 141:
1. "Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig, o HERE, my rots en my verlosser!"
2. "Bewaar jou tong vir wat verkeerd is, en jou lippe dat hulle nie bedrog spreek nie."
3. "HERE, stel ‘n wag voor my mond, bewaar die deur van my lippe."
4. "Daar is een wat onverskillig woorde uitspreek soos swaardsteke, maar die tong van die wyse is genesing."
5. "Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom."
6. "Die hart van die regverdige dink ná om te antwoord, maar die mond van die goddelose laat slegte dinge uitborrel."
7. "Maar Ek sê vir julle dat van elke ydele woord wat die mense praat, daarvan moet hulle rekenskap gee in die oordeelsdag."
8. "Laat daar geen vuil woord uit julle mond uitgaan nie, maar net ‘n woord wat goed is vir die nodige stigting, sodat dit genade kan gee aan die wat dit hoor."
9. "Uit dieselfde mond kom seën en vervloeking. Dit, my broeders, behoort nie so te wees nie."
10. "Want wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien, moet sy tong bewaar vir wat verkeerd is, en sy lippe dat hulle geen bedrog spreek nie."
11. "Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word."