Tuesday, 19 May 2020

Jou woorde is belangrik:

Pas A by die regte antwoord in B


A.


1.  Matteus 15:
2.  Jakobus 1:
3.  Spreuke 31:
4.  Psalm 70:
5.  Romeine 13:
6.  Lukas 19:
7.  Galasiërs 3:
8.  Job 11:
9.  Josua 7:
10.  Psalm 135:
11.  Handelinge 20:
12.  1 Timoteus 5:
13.  Kolossense 4:
14.  Markus 11:
15.  Spreuke 21:
16.  Hebreërs 9:
17.  Psalm 55:
18.  Jeremia 27:
19.  2 Korintiërs 10:
20.  Psalm 119:
21.  Spreuke 12:
22.  Spreuke 15:
23.  Spreuke 10:


B.


1.  "Die mond van die regverdige laat wysheid uitspruit, maar die valse tong word uitgeroei."

2.  "Uit die vrug van iemand se mond word hy versadig met die goeie, en die daad van ‘n mens se hande kom op hom terug."

3.  "Sagtheid van tong is ‘n lewensboom, maar valsheid daarin is verbreking in die gees."

4.  "Hy wat sy mond en sy tong bewaar, bewaar sy siel van benoudhede."

5.  "Nie wat in die mond ingaan, maak die mens onrein nie; maar wat uit die mond uitgaan, dit maak die mens onrein."

6.  "Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: Hef jou op en werp jou in die see—en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, sal gebeur—hy sal verkry net wat hy sê."

7.  "As iemand onder julle meen dat hy godsdienstig is en sy tong nie in toom hou nie, maar sy hart mislei, die godsdiens van hierdie man is tevergeefs."

8.  "Haar mond maak sy oop met wysheid, en vriendelike onderrigting is op haar tong."

9.  "My lippe sal lofsange laat uitstroom, want U leer my u insettinge.  My tong sal u woord besing, want al u gebooie is geregtigheid.  Laat u hand my tot hulp wees, want ek het u bevele verkies."

10.  "Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord."


Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za