1. "En Simon Petrus antwoord Hom: Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde van die ewige lewe."
A. Markus 10:
B. Lukas 17:
C. Hebreërs 7:
D. Johannes 6:
E. Handelinge 15:
2. "Deur die Woord van die HERE is die hemele gemaak en deur die Gees van sy mond hulle hele leër."
A. Psalm 99:
B. Psalm 70:
C. Psalm 18:
D. Psalm 120:
E. Psalm 33:
3. "Die Gees van die HERE spreek in my, en sy woord is op my tong."
A. Eksodus 15:
B. 2 Konings 25:
C. Josua 7:
D. Jesaja 30:
E. 2 Samuel 23:
4. "Elke woord van God is gelouter; Hy is ‘n skild vir die wat by Hom skuil.
A. Levitikus 19:
B. Jeremia 55:
C. Eksodus 20:
D. 1 Konings 15:
D. Spreuke 30:
5. "Die woorde van ‘n man se mond is diep waters, ‘n stroom wat bruis, ‘n fontein van wysheid."
A. Josua 9:
B. Jesaja 30:
C. Numeri 10:
D. Esegiël 25:
E. Spreuke 18:
6. "En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? Elkeen wat na My toe kom en na my woorde luister en dit doen Ek sal julle wys soos wie hy is. Hy is soos ‘n man wat ‘n huis bou, wat gegrawe en diep ingegaan en die fondament op die rots gelê het; en toe die vloedwater kom en die stroom teen daardie huis losbreek, kon hy dit nie beweeg nie, omdat sy fondament op die rots was. Maar wie dit hoor en dit nie doen nie, is soos ‘n man wat ‘n huis sonder fondament op die grond bou, en die stroom het daarteen losgebreek en dit het dadelik geval, en die instorting van daardie huis was groot."
A. Jakobus 5:
B. Filippense 3:
C. Handelinge 20:
D. Lukas 6:
E. Hebreërs 12:
7. "Maar baie naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart, om dit te doen."
A. Esegiël 28:
B. Eksodus 12:
C. Jesaja 52:
D. Josua 10:
E. Deuteronomium 30:
8. "En Hy sê: Ja, maar salig is hulle wat die woord van God hoor en dit bewaar."
A. Galasiërs 5:
B. Markus 12:
C. 1 Timoteus 5:
D. Romeine 13:
D. Lukas 11:
9. "Want Hy wat God gestuur het, spreek die woorde van God; want God gee Hom die Gees nie met mate nie."
A. Efesiërs 5:
B. Matteus 22:
C. Kolossense 1:
D. 1 Korintiërs 10:
E. Johannes 3:
10. "Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe."
A. Jakobus 2:
B. Romeine 13:
C. Lukas 18:
D. Hebreërs 12:
E. Johannes 5: