Saturday, 9 May 2020

Niks is onmoontlik nie!! Alles is moontlik!!

Vind die verse in:
 

1.  1 Johannes 4:
2.  Psalm 27:
3.  Jeremiah 32:
4.  Lukas 18:
5.  Romeine 8:
6.  Jesaja 40:
7.  Jeremia 20
8.  2 Timoteus 1:
9.  Psalm 16:
10.  Filippense 4:

 

1.  "Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee."

2.  "Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het."

3.  "Ek stel die HERE altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie."

4.  "Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing."

5.  "omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is."

6.  "Die HERE is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?"

7.  "Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik."

8.  "Ag, Here HERE, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u grote krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie."

9.  "Maar die HERE is met my soos ‘n geweldige held."

10.  "As God vír ons is, wie kan teen ons wees?"

11.  "maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie."
 

Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za