1. Johannes 14:
2. Johannes 17:3. Johannes 1:
4. Openbaring 19:
5. Hebreërs 1:
6. Kolossense 1:
7. Genesis 1:
1. "In die begin het God die hemel en die aarde geskape. En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op die waters. En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig."
2. " In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God."
3. "wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het."
4. "Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping; want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte—alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape. En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand."