1. Psalm 145:
2. Romeine 8:3. Jesaja 26:
4. Psalm 86:
5. Hebreërs 3:
6. Filippense 3:
7. Kolossense 3:
8. Spreuke 4:
1. "Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus."
2. "Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie. Want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God."
3. "Laat jou oë reguit kyk en jou ooglede hulle reg voor jou uit hou."
4. "Ek wil spreek van die glans van u heerlike majesteit en van u wonderbare dade."
9. "Leer my, HERE, u weg: ek sal in u waarheid wandel; verenig my hart tot die vrees van u Naam."
10. "Daarom, heilige broeders, deelgenote van die hemelse roeping, let op die Apostel en Hoëpriester van ons belydenis, Christus Jesus."