Monday, 1 June 2020

Volg Geregtigheid!!

Vind die verse in:


1.  Spreuke 21:
2.  1 Petrus 3:
3.  Galasiërs 6:
4.  Psalm 34:
5.  2 Korintiërs 5:
6.  Jakobus 3:
7.  1 Timoteus 6:
8.  Matteus 6:
9.  Psalm 112:


1.  "Wie geregtigheid en weldadigheid najaag, sal die lewe, geregtigheid en eer vind."

2.  "Maar jy, man van God, vlug van hierdie dinge weg, en jaag ná die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid."

3.  "Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word."

4.  "Want hy sal nooit wankel nie; die regverdige sal in ewige gedagtenis wees."

5.  "Laat jou werke aan die HERE oor, dan sal jou planne uitgevoer word."

6.  "Maar as julle ook moet ly ter wille van die geregtigheid, salig is julle. En vrees hulle glad nie, en wees nie ontsteld nie."

7.  "En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie."

8.   "Die oë van die HERE is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep."

9.  "Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom."

10.  "En die vrug van die geregtigheid word gesaai in vrede vir die wat vrede maak."

Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za