Sunday, 15 November 2020

Wees gehoorsaam aan die Here!!

Kies die regte Skrifgedeelte:
   
 

1.  "Die gehoorsaamheid van die opregte maak sy pad gelyk; wie verkeerd doen, kom daardeur tot 'n val."

A.  Eksodus 30:
B.  1 Konings 15:
C.  Jeremiah 39:
D.  Spreuke 11:
E.  Psalm 90:


2.  "Gehoorsaamheid aan God lei tot die lewe, dit is 'n pad wat nie na die dood lei nie."

A.  2 Samuel 19:
B.  1 Kronieke 10:
C.  Psalm 111:
D.  Josua 10:
E.  Spreuke 12:


3.  "Die opregte bly behoue deur sy gehoorsaamheid aan die Here; ongehoorsaamheid laat die sondaar te gronde gaan."

A.  Jeremiah 50:
B.  Isaiah 30:
C.  Deuteronomium 33:
D.  Spreueke 13:
E.  Psalm 130:
   
    
4.  "Hoewel Hy die Seun was, het Hy deur alles wat Hy gely het, geleer wat gehoorsaamheid is."

A.  Lukas 10:
B.  Romeine 15:
C.  Matteus 20:
D.  Romeine 9:
E.  Hebreërs 5:

 
5.  "Dit is nie diereoffers of graanoffers wat U wil hê nie, nie brandoffers of sondeoffers wat U vra nie; U wil gehoorsaamheid hê."

A.  Psalm 120:
B.  Psalm 92:
C.  Psalm 35:
D.  Psalm 77:
E.  Psalm 40:


6.  "Maar wie volgens die waarheid handel, kom na die lig toe, sodat dit duidelik kan blyk dat sy dade in gehoorsaamheid aan God gedoen is.”

A.  Jakobus 5:
B.  Handelinge 13:
C.  2 Timoteus 1:
B.  Markus 15:
E.  Johannes 3:
   

7.  "Soos een oortreding gelei het tot veroordeling vir alle mense, so het een daad van gehoorsaamheid dus ook gelei tot vryspraak en lewe vir almal."

A.  Efesiërs 3:
B.  1 Tessalonisense 2:
C.  1 Johannes 1:
D.  Romeine 5:
E.  Markus 12:


8.  "Soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens sondaars geword het, so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word."

A.  Matteus 21:
B.  1 Petrus 3:
C.  Galasiërs 2:
D.  Lukas 20:
E.  Romeine 5:

   
9.  "Die koninkryk van God is nie 'n saak van eet en drink nie, maar van gehoorsaamheid aan God, vrede en vreugde, wat die Heilige Gees ons gee."

A.  1 Timoteus 5:
B.  Johannes 19:
C.  2 Timoteus 1:
D.  Matteus 15:
E.  Romeine 14:

 
 10.  "Geliefdes, hierdie beloftes is ook vir ons. Laat ons ons dan reinig van alles wat liggaam en gees verontreinig, en ons in gehoorsaamheid aan God volkome aan Hom toewy."

A.  Hebreërs 12:
B.  Jakobus 3:
C.  Markus 11:
D.  Openbaring 18:
E.  2 Korintiërs 7:
 

Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za