Wednesday, 12 March 2025

Wandel in die ware Lig!!

Vind die Bybelverse in:


1.  Johannes 1:

2.  Psalm 139:

3.   Efesiërs 5:

4.  Psalm 36:

5.  Psalm 119:

6.  Jesaja 60:

7.  Job 11:

8.  Johannes 12:

9.  Job 12:


1.  "Hy gee lig in donker dieptes, Hy maak donker plekke lig."

    

2.  "Kom, Jerusalem, laat skyn jou lig! Vir jou het die lig gekom, die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou lig gebring."

    

3.  "Jou lewe sal meer lig hê as die helder middag, jou donker sal lig word soos die môre."

    

4.  "Terwyl julle die lig het, moet julle in die lig glo, sodat julle mense van die lig kan wees.” Dit het Jesus gesê en daarna van hulle af weggegaan en Hom skuil gehou."

    

5.  "maar vir U is selfs die duisternis nie donker nie en die nag so lig soos die dag, duisternis so goed soos lig."

   

 6.  "Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig."

 

7.  "U is die bron van die lewe, deur u lig lewe ons."


8.  "U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad."


9.  "In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense."


10.  "Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie."


Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za