Voltooi die verse:
1. Jakobus 1:
2. Psalm 19:
3. Spreuke 13:
4. Kolossense 4:
5. Matteus 4:
6. Matteus 12:
7. Spreuke 18:
8. Hebreërs 4:
9. Spreuke 15:
10. Efesiërs 4:
1. Dood en lewe is in die mag van die ..............................................
2. Laat geen vuil taal uit julle ..................................... uitgaan nie.
3. En Ek sê vir julle: Julle moet op die oordeelsdag rekenskap gee van elke .....................
4. Want die woord van God is .....................................
5. Kalmte van die tong is 'n boom van ............................
6. As jy beweer dat jy godsdienstig is, maar nie jou ..................................... beheer nie.
7. Laat die woorde van my mond en die oordenking van ...............
8. Wie sy mond in bedwang hou, behou sy ....................
9. Want deur jou woorde sal jy .....................................
10. Laat jou gesprekke aangenaam en ..............................
11. Maar hy het geantwoord: “Daar staan geskrywe: Die mens sal nie lewe van .........................