Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar 'n gees van krag en liefde en selfbeheersing."
A. Jakobus 5:
B. Handelinge 10:
C. Titus 3:
D. Markus 7:
E. 2 Timoteus 1:
2. "God het Hom wat geen sonde gehad het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons in Hom geregtigheid van God kan word."
A. Romeine 7:
B. Matteus 15:
C. Galasiërs 2:
B. Handelinge 13:
E. 2 Korintiërs 5:
3. "Mag die God van hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur julle geloof in Hom, sodat julle oorvloedig kan wees in hoop deur die krag van die Heilige Gees."
A. Johannes 18:
B. Handelinge 22:
C. Romeine 15:
D. Matteus 27:
E. Openbaring 20:
4. "Jesus sê vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook.”
A. Matteus 10:
B. 1 Korintiërs 5:
C. Lukas 18:
D. Markus 7:
E. Johannes 11:
5. "As 'n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon."
A. Romeine 15:
B. Lukas 20:
C. Hebreërs 11:
D. Matteus 23:
E. Handelinge 18:
6. “Ek sê vir julle die waarheid: Wie my woord hoor en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe en sal nie veroordeel word nie; Hy het oorgegaan van die dood na die lewe."
A. Markus 10:
B. Lukas 7:
C. 2 Korintiërs 13:
D. Filippense 2:
E. Johannes 5:
7. "Liewe broers en susters, wanneer julle in allerhande moeilikhede te staan kom, moet julle dit as 'n geleentheid vir groot blydskap beskou. Julle weet dat wanneer julle geloof getoets word, julle volharding kans kry om te groei. Laat dit dan groei, want wanneer julle volharding ten volle ontwikkel is, sal julle volmaak en sonder gebrek aan enigiets wees."
A. Kolossense 3:
B. Handelinge 10:
C. 1 Petrus 5:
D. Johannes 13:
E. Jakobus 1:
8. "Almal van ons het weggedwaal soos ’n klomp skape. Ons het ons eie pad gevolg. En toe het die Here ons almal se skuld en sondes op hom laat neerkom."
A. Eksodus 30:
B. Deuteronomium 25:
C. Jesaja 53:
D. Esegiël 28:
E. Jeremia 39:
9. "Petrus antwoord: Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van julle sondes. En julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang."
A. Johannes 10:
B. Romeine 15:
C. Markus 12:
D. Lukas 18:
E. Handelinge 2:
10. "Aan Hom nou wat magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk."
A. 1 Timoteus 5:
B. 2 Korintiërs 10:
C. Matteus 7:
D. Markus 12:
E. Efesiërs 3:
11. "Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees."
A. Lukas 8:
B. Romeine 15:
C. Johannes 10:
D. Hebreërs 13:
E. Kolossense 3: