Tuesday, 22 July 2025

Spreuke!!

Pas A by die regte antwoord in B:


A.


1. Spreuke 27:

2. Spreuke 29:

3. Spreuke 23:

4. Spreuke 1:

5. Spreuke 9:

6. Spreuke 13:

7. Spreuke 20:

8. Spreuke 5:

9. Spreuke 26:

10. Spreuke 11:

11. Spreuke 15:

12. Spreuke 3:

13. Spreuke 7:

14. Spreuke 25:

15. Spreuke 8:

16. Spreuke 17:

17. Spreuke 14:

18. Spreuke 1:

19. Spreuke 18:

20. Spreuke 10:

21. Spreuke 19:

22. Spreuke 22:

23. Spreuke 4:

24. Spreuke 30:


B.  


1.  "Gee leiding aan 'n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie."


2,  "Ontsag vir die Here is die begin van kennis; wysheid en vermaning – net sotte verag dit."


3.  "Daar is 'n weg wat reg lyk, maar uiteindelik lei dit tot die dood."


4.  "Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe."


5.  "Elke woord van God is vlekkeloos; Hy is 'n skild vir die wat by Hom skuil."


6.  "Soos yster yster slyp, so slyp een mens 'n ander."


7.  "Wanneer ’n volk nie duidelikheid het oor die wil van God nie, verloor hulle koers. As hulle leef volgens sy wet is hulle gelukkig."


8.  "Want hy is die soort persoon wat altyd aan die koste dink. "Eet en drink," sê hy vir jou, maar sy hart is nie met jou nie."


9.  "Hulle doel is om mense te leer om gedissiplineerde en suksesvolle lewens te lei, om hulle te help om te doen wat reg, regverdig en billik is."


10.  "Die vrees van die HERE is die begin van wysheid, en kennis van die Heilige is verstand."


11.  "n Vrolike mens is 'n gesonde mens, 'n neerslagtige mens raak uitgeput."


Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za