Antwoorde is in die verskillende Skrifgedeeltes.
1. Galasiërs 5:
2. Romeine 10:
3. 2 Korintiërs 5:
4. Matteus 4:
5. 2 Timoteus 3:
6. 1 Korintiërs 6:
7. Genesis 1:
8. Romeine 8:
9. Matteus 3:
10. Matteus 22:
11. Matteus 7:
12. Lukas 11:
13. 1 Korintiërs 13:
14. Matteus 28:
1. Wie het Jesus gedoop?
2. Wat is die belangrikste gebod?
3. Wat is die tweede belangrikste gebod?
4. Wat is die Groot Opdrag?
5. Wat is die Goue Reël?
6. Watter een is die belangrikste, hoop, geloof of liefde?
7. Hy het geantwoord: “Maar nog meer geseënd is almal wat .......
8. Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is ............
9. Want ons lewe deur ...............................................
10. Maar Hy antwoord: “Daar staan geskrywe: “'n Mens leef nie net van ............
11. Die hele Skrif is deur God ..................................
12. Wat is die vrug van die Gees?
13. Jou liggaam is die tempel van?
14. Waar of vals: Die Gees van God het bestaan toe God die hemel en aarde geskep het?
15. Wie is die seuns van God?