Jy moet jou Bybel gebruik om die vrae te kan beantwoord:
1. Wat is Geloof?
2. Wat is Gehoorsaamheid?
3. Hoekom is dit baie belangrik om wedergebore te wees?
4. Hoekom is dit baie belangrik om tot bekering te kom?
5. Hoekom is dit baie belangrik om gedoop te word as volwassene?
6. Hoekom is dit baie belangrik om op God se Woord te mediteer dag en nag, om God se Woord te studeer en ook om op Sy Woord te fokus?
7. In wie se beeld is ons geskape?
8. Ons is veronderstel om te regeer en ....................
9. Jesus het gesê as jy Sy dissipel wil wees dan moet jy ...........
10. Is jy bereid om jou lewe optegee vir Jesus?
11. Wat is die Groot Kommissie?