Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Korintiërs 4:
2. Matteus 6:
3. Filippense 3:
4. Kolossense 3:
5. Psalms 145:
6. Markus 13:
7. Johannes 15:
8. Matteus 23:
9. 1 Petrus 5:
10. Handelinge 15:
11. Jakobus 3:
12. Filippense 3:
13. Romeine 8:
14. Lukas 18:
15. 1 Johannes 5:
16. Filemon 1:
17. Titus 3:
18. 1 Tessalonika 5:
19. Romeine 3:
20. Jesaja 26:
21. 1 Johannes 3:
22. Galasiërs 5:
23. 2 Timoteus 2:
B.
1. "Ek wil spreek van die glans van u heerlike majesteit en van u wonderbare dade.
2. "Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus."
3. "En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself soos Hy rein is."
4. "Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ‘n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny."
5. "U sal ‘n standvastige gesindheid in volle vrede bewaar, want hulle vertrou op U.
6. "en as ons kinders is, dan ook erfgename, erfgename van God en mede erfgename van Christus, as ons naamlik saam met Hom ly, sodat ons ook saam met Hom verheerlik kan word."
7. "Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word."
8. " Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus."
9. "Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie."
10. "omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig."
Tuesday, 18 February 2020
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za

-
Vind die Bybelverse in: 1. Filippense 3: 2. Johannes 16: 3. Galasiërs 5: 4. Galasiërs 6: 5. Matteus 8: 6. Johannes 3: 7. Matteus 10: 8. Rome...
-
Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee my lewe vir U. Kom ...
-
Pas A by die regte antwoord in B: A. 1. Galasiërs 5: 2. Hebreërs 4: 3. Handelinge 1: 4. Romeine 15: 5. Eksodus 23: 6. Markus 10: 7. Efesiërs...