Psalm 121:
"'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.
Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.
Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand.
Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie.
Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.
Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid."
Tuesday, 18 February 2020
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za
-
Vind die Bybelverse in: 1. Eksodus 26: 2. Jeremia 30: 3. Filippense 4: 4. Romeine 10: 5. Johannes 11: 6. 1 Korintiërs 10: 7. Jesaja 5...
-
Kies die regte Skrifgedeelte: 1. "Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi...
-
1. Johannes 3: “Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die...