Tuesday, 25 February 2020

Kies die regte Skrifgedeelte:


1.  "Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig."

A.  Markus 15:
B.  Handelinge 10:
C.  Johannes 13:
D.  Lukas 21:
E.  2 Korintiërs 4:


2.  "Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee."

A.  Johannes 12:
B.  Jakobus 7:
C.  Romeine 13:
D.  Matteus 6:
E.  Galasiërs 5:


3.  "Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus."

A.  Jakobus 3:
B.  Handelinge 20:
C.  1 Tessalonisense 5:
D.  1 Petrus 5:
E.  Filippense 3:


4.  "Maar ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag."

A.  1 Petrus 5:
B.  Filippense 3:
C.  Openbaring 22:
D.  Markus 10:
E.  Mattheus 23:


5.  "Vertrou altyd op die Here, want die Here God is 'n veilige toevlug."

A.  Jeremia 51:
B.  Hooglied 8:
C.  Prediker 12:
D.  Romeine 15:
E.  Jesaja 26:


6.  "Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe.  Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik is."

A.  Titus 2:
B.  Jakobus 3:
C.  1 Timoteus 5:
D.  Handelinge 22:
E.  Romeine 12:


7.  "Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien."

A.  Psalm 99:
B.  Psalm 130:
C.  Psalm  125:
D.  Psalm 77:
E.  Psalm 86:


8.  "Ek het die Here altyd by my: omdat Hy by my is, sal ek nie struikel nie."

A.  Psalm 145:
B.  Psalm 16:
C.  Psalm 120:
D.  Psalm 111:
E.  Psalm 77:


9.  "Die liefde vir God bestaan dan daarin dat ons sy gebooie gehoorsaam.  Sy gebooie is ook nie moeilik om te gehoorsaam nie, want enigeen wat 'n kind van God is, kan die sondige wêreld oorwin.  En die oorwinning wat ons oor die wêreld behaal het, is deur ons geloof."

A.  1 Timoteus 5:
B.  Markus 12:
C.  Lukas 22:
D.  Handelinge 19:
E.  1 Johannes 3:


10.  "Met hierdie vooruitsig span ons ons kragte in en stry ons, want ons het ons hoop op die lewende God gevestig, wat die Verlosser is van alle mense, van almal wat glo."

A.  Lukas 21:
B.  Romeine 10:
C.  Filippense 2:
D.  Romeine 15:
E.  1 Timoteus 4:

Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za