Thursday, 13 February 2020

Ons enigste hoop is ons Here!!

Pas A by die regte antwoord in B:


A.


1.  1 Petrus 5:
2.  Jesaja 40:
3.  Jeremia 29:
4.  Kolossense 3:

5.  Psalm 80:
6.  Matteus 23:
7.  Jakobus 2:
8.  Markus 11:
9.  Prediker 5:
10.  Hosea 3:
11.  Filippense 3:
12.  Handelinge 27:
13.  Lukas 23:
14.  1 Timoteus 3:
15.  Romeine 15:
16.  Psalm 147:
17.  Kolossense 1:
18.  Jeremia 17:

19.  Rigters 15:
20.  2 Kronieke 11:
21.  Spreuke 28:
22.  Psalm 119:

23.  Titus 2:



 B.



1.     “En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees.”

2.     “Die HERE het ‘n welgevalle in die wat Hom vrees, wat op sy goedertierenheid hoop.”

3.    “Aan wie God wou bekend maak wat die rykdom van die heerlikheid van hierdie verborgenheid onder die heidene te maak; dit is Christus onder julle, die hoop van die heerlikheid.”

4.     “Welgeluksalig is die man wat op die HERE vertrou, en wie se vertroue die HERE is.”

5.     “U is my skuilplek en my skild; ek hoop op u woord.”

6.    “Terwyl ons die salige hoop en die glansryke verskyning van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus.”

7.    “Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee.”

8.    “As julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus sit aan die regterhand van God.  Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde.”

9.    “Maar die wat op HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, en hulle sal rondloop en nie moedeloos word nie.”

10.     “En mag die God van alle genade self, wat ons geroep het tot sy ewige heerlikheid in Christus
Jesus, nadat julle ‘n kort tyd gely het, julle volmaak, bevestig, versterk en grondves!” 

Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za