Kies die regte Skrifgedeelte:
1. “En nou bly geloof, hoop, liefde, hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.”
A. Lukas 22:
B. Jakobus 7:
C. Galasiërs 5:
D. Handelinge 20:
E. 1 Korintiërs 13:
2. “Hy wat nie liefhet God nie geken nie; want God is liefde.”
A. Markus 15:
B. Romeine 10:
C. Filippense 2:
D. 1 Johannes 4:
E. Hebreërs 10:
3. “Ek het U hartlik lief, HERE, my sterkte. Die HERE is my rots en my bergvesting en my redder; my God, my rots by wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting.”
A. Psalm 133:
B. Psalm 55:
C. Psalm 78:
D. Psalm 110:
E. Psalm 18:
4. “Want met die hart glo ons tot geregtigheid; en met die mond bely ons tot redding.”
A. 1 Petrus 5:
B. Judas 1:
C. Kolossense 3:
D. Matteus 23:
E. Romeine 10:
5. “Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God.”
A. 1 Tessalonisense 5:
B. Johannes 20:
C. Effesiërs 2:
D. Lukas 15:
E. Titus 2:
6. “En die verstandiges sal glinster soos die glans van die uitspansel wees; en die wat baie tot regverdigheid lei, soos die sterre vir ewig en altyd.”
A. Esegiël 21:
B. Amos 7:
C. Jesaja 33:
D. Daniel 12:
E. Sagaria 9:
7. “Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, dié het Hom verklaar.”
A. Handelinge 19:
B. 2 Timoteus 3:
C. Jakobus 5:
D. Romeine 13:
E. Johannes 1:
8. “En wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense.”
A. Markus 10:
B. 2 Korintiërs 7:
C. Filemon 1:
D. 2 Petrus 3:
E. Kolossense 3:
9. “Die Naam van die HERE is ‘n sterk toring; die regverdige hardloop daarin en word beskut.”
A. Nehemia 11:
B. Jeremia 51:
C. Esegiël 9:
D. Joël 3:
E. Spreuke 18:
10. “Die HERE is my herder; Ek sal my ontbreek nie.”
A. Psalm 103:
B. Psalm 99:
C. Psalm 111:
D. Psalm 23:
E. Psalm 54:
Thursday, 13 February 2020
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za

-
Vind die Bybelverse in: 1. Filippense 3: 2. Johannes 16: 3. Galasiërs 5: 4. Galasiërs 6: 5. Matteus 8: 6. Johannes 3: 7. Matteus 10: 8. Rome...
-
Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee my lewe vir U. Kom ...
-
Pas A by die regte antwoord in B: A. 1. Galasiërs 5: 2. Hebreërs 4: 3. Handelinge 1: 4. Romeine 15: 5. Eksodus 23: 6. Markus 10: 7. Efesiërs...