Ons is seuns en dogters van God!!
Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Galasiërs 4:
2. 2 Korintiërs 6:
3. Openbaring 21:
4. Galasiërs 3:
5. Markus 13:
6. Handelinge 23:
7. 1 Petrus 5:
8. Jakobus 3:
9. Filemon 1:
10. Hebreërs 12:
11. 1 Johannes 3:
12. Filippense 2:
13. Romeine 8:
14. Matteus 5:
15. Johannes 1:
16. Kolossense 3:
17. 1 Timoteus 5:
18. Handelinge 15:
19. Openbaring 10:
20. Johannes 15:
21. Jakobus 7:
22. Efesiërs 1:
23. Galasiërs 3
B.
1. “Want die Gees self bevestig die getuienis van ons eie gees dat ons God se kinders is. En as ons God se kinders is, maak Hy ons ook sy erfgename. Saam met Christus deel ons in God se rykdom. As ons bereid is om saam met Christus te ly, sal ons sekerlik ook deel in sy heerlikheid.”
2. “Gelukkig is die vredemakers, want God sal vir hulle sê: ‘Julle is mý kinders.’ “
3. “Aan almal wat Hom egter aanvaar het, dié wat in sy Naam glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word.”
4. “Verder, omdat julle aan Christus behoort, is julle die nageslag van Abraham en dus erfgename van die belofte!”
5. “Deur wat Christus gedoen het, het God vooraf besluit om ons as sy kinders aan te neem. Hy het dit gedoen omdat dit is hoe Hy dit wou hê.”
6. “Dan sal julle as onberispelike kinders van God bo verdenking staan. Julle sal skoon lewe in ‘n wêreld vol oneerlike en perverse mense. Skyn in hierdie donker wêreld soos helder sterre deur noukeurig te leef volgens die boodskap wat tot die lei.”
7. “Almal wat aanhou oorwin, sal hierdie dinge erf, en Ek sal hulle God wees en hulle sal vir My kinders wees.”
8. “Ek sal vir julle ‘n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, sê die Here die Almagtige.”
9. “Jy is dus nie meer slaaf nie, maar kind. En as sy kind het God jou sy erfgenaam gemaak!”
10. “Broers en susters, soos Isak is julle beloftekinders.”
Friday, 14 February 2020
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za

-
Vind die Bybelverse in: 1. Filippense 3: 2. Johannes 16: 3. Galasiërs 5: 4. Galasiërs 6: 5. Matteus 8: 6. Johannes 3: 7. Matteus 10: 8. Rome...
-
Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee my lewe vir U. Kom ...
-
Pas A by die regte antwoord in B: A. 1. Galasiërs 5: 2. Hebreërs 4: 3. Handelinge 1: 4. Romeine 15: 5. Eksodus 23: 6. Markus 10: 7. Efesiërs...