Tuesday, 21 April 2020

Die Groot EK IS!!

Kies die regte Skrifgedeelte:


1.  "Toe sê God vir Moses: “Ek is wat Ek is. Jy moet vir die Israeliete sê: ‘Ek is’ het my na julle toe gestuur.”

A.  Josua 10:
B.  Rigters 13:
C.  Genesis 25:
D.  Jesaja 51:
E.  Eksodus 3:


2.  "Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie."

A.  Markus 15:
B.  Johannes 14:
C.  Handelinge 17:
D.  Romeine 10:
E.  Lukas 21:


3.  "Jesus het hulle geantwoord: “Dít verseker Ek julle: Voordat Abraham gebore is, was Ek al wat Ek is.”

A.  Handelinge 18:
B.  Jakobus 5:
C.  Matteus 25:
D.  Filippense 3:
E.  Johannes 8:


4.  "Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie."

A.  Romeine 10:
B.  Filippense 3:
C.  Markus 12:
D.  1 Petrus 5"
E.  Johannes 15:


5.  “Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige."

A.  Matteus 23:
B.  Jakobus 5:
C.  Lukas 20:
D.  Openbaring 1:
E.  Handelinge 11:


6.  "Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook."

A.  Galasiërs 5:
B.  2 Korintiërs 9:
C.  Filippense 3:
D.  Romeine 15:
E.  Johannes 11:


7.  "Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

A.  Handelinge 21:
B.  Johannes 8:
C.  Matteus 17:
D.  Markus 5:
E.  Jakobus 3:


8.  "Maar Jesus sê vir hulle: “Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie."

A.  1 Timoteus 5:
B.  Handelinge 20:
C.  Romeine 11:
D.  Romeine 12:
E.  Johannes 6:


9.  “Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer."

A.  Lukas 22:
B.  Matteus 17:
C.  Efesiërs 3:
D.  Johannes 15:
E.  Titus 3:


10.  "Verder sê Hy vir my: “Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet."

A.  Markus 10:
B.  2 Johannes 1:
C.  Filemon 1:
D.  Openbaring 21:
E.  Handelinge 17:

Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za