Wat is gehoorsaamheid?
Pas A by die regte antwoord in B:
A
1. Psalm 143:
2. 1 Johannes 2:
3. Johannes 3:
4. Matteus 20:
5. 1 Petrus 5:
6. Psalm 90:
7. Jeremia 22:
8. Spreuke 15:
9. Filippense 2:
10. Markus 13:
11. Kolossense 2:
12. 1 Timoteus 2:
13. Jakobus 5:
14. Galasiërs 1:
15. Psalm 37:
16. Psalm 119:
17. Romeine 8:
18. Filemon 1:
19. Eksodus 17:
20. Titus 2:
21. Handelinge 5:
22. Psalm 128:
23. Lukas 9:
B.
1. "EN Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg."
2. "Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.'
3. "En ons is sy getuies van hierdie dinge, en ook die Heilige Gees wat God gegee het aan die wat Hom gehoorsaam is."
4. "Welgeluksalig is elkeen wat die Here vrees, wat in sy weë wandel!"
5. "Leer my om u welbehae te doen, want U is my God. Laat u goeie Gees my lei in ’n gelyk land."
6. "En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig."
7.
"Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun
ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly
op hom."
8. "Soek ek dan nou die guns van mense, of van God? Of
probeer ek om mense te behaag? As ek nog mense behaag, dan sou ek nie ’n
dienskneg van Christus wees nie."
9. "Ek het my gehaas, en nie getalm nie, om u gebooie te onderhou."
10. "Deur dieHere word die gange van ’n man bevestig, en Hy het ’n welbehae in sy weg."
Wednesday, 29 April 2020
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za

-
Vind die Bybelverse in: 1. Filippense 3: 2. Johannes 16: 3. Galasiërs 5: 4. Galasiërs 6: 5. Matteus 8: 6. Johannes 3: 7. Matteus 10: 8. Rome...
-
Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee my lewe vir U. Kom ...
-
Pas A by die regte antwoord in B: A. 1. Galasiërs 5: 2. Hebreërs 4: 3. Handelinge 1: 4. Romeine 15: 5. Eksodus 23: 6. Markus 10: 7. Efesiërs...