Wat is geloof?
Vind die verse in:
1. Johannes 3:
2. Jakobus 2:
3. 1 Korintiërs 16:
4. Matteus 17:
5. 1 Timoteus 4:
6. Romeine 10:
7. Galasiërs 3:
8. Romeine 1:
9. Matteus 21:
10. 1 Timoteus 6:
1.
"Stry die goeie stryd van die geloof, gryp na die ewige lewe, waartoe
jy ook geroep is en die goeie belydenis voor baie getuies afgelê het."
2. "En alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo."
3. "want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding."
4.
"Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot
geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe."
5.
"Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus;
want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus
beklee."
6. "Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy
eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag
gaan nie, maar die ewige lewe kan hê."
7. "Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk."
8. "Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood."
9.
"En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir
julle, as julle geloof het soos ’n mosterdsaad sal julle vir hierdie
berg sê: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal
vir julle onmoontlik wees nie."
10. "Laat niemand jou jonkheid
verag nie, maar wees ’n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in wandel,
in liefde, in gees, in geloof, in reinheid."
11. "Want soos die liggaam sonder gees dood is, so is ook die geloof sonder die werke dood."
Wednesday, 29 April 2020
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za
-
Vind die Bybelverse in: 1. Eksodus 26: 2. Jeremia 30: 3. Filippense 4: 4. Romeine 10: 5. Johannes 11: 6. 1 Korintiërs 10: 7. Jesaja 5...
-
Kies die regte Skrifgedeelte: 1. "Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi...
-
1. Johannes 3: “Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die...