Wie het gesê:
Vind die verse in:
1. Johannes 21:
2. Lukas 23:
3. Johannes 20:
4. Matteus 27:
5. Matteus 28:
6. Johannes 19:
7. Lukas 22:
8. Johannes 18:
1.
“As my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my onderdane geveg het
sodat Ek nie aan die Jode uitgelewer sou word nie. Maar nou is my
koninkryk nie van hier nie.”
2. “Juffrou, ek ken Hom nie!”
3. “Hierdie man was werklik die Seun van God.”
4.
“As ek nie die merke van die spykers in sy hande sien en my vinger in
die merke van die spykers steek en my hand in sy sy steek nie, sal ek
nooit glo nie.”
5. “Ek gaan visvang.”
6. “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie!”
7. “Omdat hulle my Here weggevat het en ek nie weet waar hulle Hom nou begrawe het nie.”
8. “Watter kwaad het hy dan gedoen?”
9.
“Julle moet nie bang wees nie. Ek weet julle soek Jesus wat gekruisig
is. Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek, soos Hy gesê
het. Kom nader en kyk: daar is die plek waar Hy gelê het."
10. “Dit is volbring!”
Monday, 13 April 2020
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za
-
Vind die Bybelverse in: 1. Eksodus 26: 2. Jeremia 30: 3. Filippense 4: 4. Romeine 10: 5. Johannes 11: 6. 1 Korintiërs 10: 7. Jesaja 5...
-
Kies die regte Skrifgedeelte: 1. "Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi...
-
1. Johannes 3: “Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die...