Monday, 25 May 2020

God se Woord: Is baie belangrik vir jou lewe!!

Pas A by die regte antwoord in B:


A.


1.  Deuteronomium 11:
2.  1 Korintiërs 2:
3.  Jeremia 23:
4.  Eksodus 25:
5.  Jakobus 3:
6.  Galasiërs 5:
7.  Hebreërs 12:
8.  Psalm 77:
9.  Handelinge 20:
10.  Levitikus 12:
11.  Josua 17:
12.  Markus 10:
13.  1 Petrus 5:
14.  Job 23:
15.  Matteus 7:
16.  Psalm 119:
17.  Psalm 12:
18.  Filippense 4:
19.  Romeine 10:
20.  Jesaja 55:
21.  2 Korintiërs 10:
22.  Psalm 33:
23.  2 Timoteus 2:
24.  Johannes 1:


B.


1.  "In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God."

2.  "Die woorde van die HERE is rein woorde, silwer wat gelouter is in ‘n smeltkroes in die aarde, gesuiwer sewe maal."

3.  "En wat julle geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het, doen dit, en die God van vrede sal met julle wees."

4.  "Deur die Woord van die HERE is die hemele gemaak en deur die Gees van sy mond hulle hele leër."

5.  "waarin ek verdrukking ly tot die boeie toe soos ‘n kwaaddoener; maar die woord van God is nie gebonde nie."

6.  "Lê dan hierdie woorde van my weg in julle hart en in julle siel, en bind dit as ‘n teken op julle hand en laat dit as ‘n voorhoofsband tussen julle oë wees."

7.  "Tog spreek ons wysheid onder die volwassenes, maar ‘n wysheid nie van hierdie wêreld, of van hierdie wêreld se heersers, wat vergaan nie."

8.  'Is my woord nie só, soos ‘n vuur, spreek die HERE, en soos ‘n hamer wat ‘n rots vermorsel nie?
9.  "Van die gebod van sy lippe het ek nie afgewyk nie; die woorde van sy mond het ek bewaar meer as my eie wet."

10.  "Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het."

11.  "Die opening van u woorde gee lig; dit maak die eenvoudiges verstandig."

Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za