Monday, 25 May 2020

Jou Woorde is Belangrik:

Kies die regte Skrifgedeelte:


1.  "En Moses is opgelei in al die wysheid van die Egiptenaars en was magtig in woorde en dade."

A.  Jakobus 3:
B.  Lukas 20:
C.  Romeine 12:
D.  1 Petrus 5:
E.  Handelinge 7:


2.  "Want ons evangelie het tot julle nie gekom in woord alleen nie, maar ook in krag en in die Heilige Gees en in volle versekerdheid, soos julle weet hoedanig ons onder julle om julle ontwil gewees het."

A.  Hebreërs 10:
B.  Markus 12:
C.  Jakobus 5:
D.  Johannes 20:
E.  1 Tessalonisense 1:


3.  "Toe het die HERE sy hand uitgestrek en my mond aangeroer; en die HERE het vir my gesê: Hiermee lê Ek my woorde in jou mond."

A.  Jesaja 33:
B.  Josua 5:
C.  Eksodus 22:
D.  Jeremia 1:
E.  Esegiël 18:


4.  "in die woord van waarheid, in die krag van God, deur die wapens van die geregtigheid in die regter— en linkerhand."

A.  1 Timoteus 5:
B.  Matteus 23:
C.  Markus 10:
D.  2 Johannes 1:
E.  2 Korintiërs 6:


5.  "Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut nie; die woorde wat Ek tot julle spreek, is gees en is lewe."

A.  Lukas 20:
B.  1 Korintiërs 12:
C.  Hebreërs 9:
D.  Johannes 6:
E.  Romeine 15:


6.  "Die Here HERE het My ‘n geoefende tong gegee, dat Ek kan weet om die vermoeide te verkwik met woorde; Hy wek elke môre, Hy wek my oor om te hoor soos die leerlinge."

A.  Josua 7:
B.  Numeri 12:
C.  Sagaria 10:
D.  Eksodus 38:
E.  Jesaja 50:


7.  "Van die vrug van iemand se mond eet hy die goeie, maar die begeerte van die ontroues is ‘n daad van geweld."

A.  Levitikus 8:
B.  Jeremia 33:
C.  Numeri 10:
D.  Deuteronomiun 27:
E.  Spreuke 13:


8.  "Die wat uit God is, luister na die woorde van God. Daarom luister julle nie, omdat julle nie uit God is nie."

A.  1 Petrus 5:
B.  Jakobus 3:
C.  Matteus 20:
D.  Efesiërs 1:
E.  Johannes 8:


9.  "Wat My aangaan, dit is my verbond met hulle, sê die HERE: My Gees wat op jou is, en my woorde wat Ek in jou mond gelê het, sal uit jou mond nie wyk nie, en ook nie uit die mond van jou kroos en uit die mond van die kroos van jou kroos, sê die HERE, van nou af tot in ewigheid nie."

A.  Esegiël 37:
B.  Jeremia 57:
C.  Eksodus 20:
D.  Sagaria 8:
E.  Jesaja 59:


10.  "‘n Man het blydskap in die regte antwoord van sy mond, en hoe goed is ‘n woord op sy tyd!"

A.  Josua 5:
B.  2 Konings 18:
C.  Jeremia 39:
D.  Deuteronomium 17:
E.  Spreuke 15:



Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za