1. "Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe."
A. Markus 10:
B. Jakobus 3:
C. Lukas 17:
D. Handelinge 21:
E. Johannes 5:
2. "Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie."
A. 2 Korintiërs 10:
B. Jakobus 3:
C. 2 Petrus 1:
D. Johannes 14:
E. Matteus 25:
3. "Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot ‘n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode."
A. Romeine 7:
B. Hebreërs 12:
C. 2 Korintiërs 10:
D. Filippense 3:
E. 1 Petrus 1:
4. "Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het."
A. Titus 3:
B. Johannes 20:
C. 2 Timoteus 2:
D. Lukas 17:
E. Galasiërs 2:
5. "En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is."
A. Matteus 21:
B. Hebreërs 10:
C. Johannes 17:
D. Romeine 12:
E. Handelinge 13:
6. "En Ek sal julle ‘n nuwe hart gee en ‘n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle ‘n hart van vlees gee."
A. Jesaja 30:
B. Jeremia 55:
C. Spreuke 17:
D. Esegiël 36:
E. Josua 8:
7. "en julle jul met die nuwe mens beklee het wat vernuwe word tot kennis na die beeld van sy Skepper."
A. 2 Petrus 1:
B. Lukas 20:
C. Matteus 12:
D. 1 Korintiërs 15:
E. Kolossense 3:
8. "En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê."
A. Markus 15:
B. 1 Tessalonisense 3:
C. Matteus 19:
D. Handelinge 20:
E. Johannes 8:
9. "Die vrees van die HERE is ‘n fontein van die lewe, om van die strikke van die dood af te wyk."
A. Josua 7:
B. Esegiël 31:
C. Jeremia 27:
D. Eksodus 18:
E. Spreuke 14:
10. "Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.
A. Romeine 10:
B. Markus 15:
C. Lukas 20:
D. 2 Korintiërs 5:
E. Revelation 17:
11. "En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon."
A. Titus 2:
B. Efesiërs 5:
C. Handelinge 18:
D. Hebreërs 9:
E. Romeine 8: