Spreuke:
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "Elke woord van God is gelouter; Hy is ‘n skild vir die wat by Hom skuil."
A. Spreuke 7:
B. Spreuke 11:
C. Spreuke 5:
D. Spreuke 18:
E. Spreuke 30:
2. "Hoor, my seun, en word wys, en rig jou hart reguit op die weg."
A. Spreuke 15:
B. Spreuke 2:
C. Spreuke 11:
D. Spreuke 23:
E. Spreuke 17:
3. "Die vrees van die HERE is tot die lewe; en versadig bring ‘n mens die nag deur, sonder om deur ‘n onheil besoek te word."
A. Spreuke 10:
B. Spreuke 31:
C. Spreuke 1:
D. Spreuke 27:
E. Spreuke 19:
4. "Laat jou werke aan die HERE oor, dan sal jou planne uitgevoer word."
A. Spreuke 22:
B. Spreuke 8:
C. Spreuke 13:
D. Spreuke 10:
E. Spreuke 16:
5. "Die vrees van die HERE is ‘n fontein van die lewe, om van die strikke van die dood af te wyk."
A. Spreuke 11:
B. Spreuke 3:
C. Spreuke 7:
D. Spreuke 22:
E. Spreuke 14:
6. "Die beginsel van die wysheid is die vrees van die HERE, en kennis van die Heilige is verstand."
A. Spreuke 22:
B. Spreuke 9:
C. Spreuke 3:
D. Spreuke 15:
E. Spreuke 17:
7. "Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die HERE rig sy voetstappe."
A. Spreuke 25:
B. Spreuke 16:
C. Spreuke 1:
D. Spreuke 19:
E. Spreuke 7:
8. "Baie planne is in ‘n man se hart, maar die raad van die HERE, dié sal bestaan."
A. Spreuke 12:
B. Spreuke 27:
C. Spreuke 8:
D. Spreuke 31:
E. Spreuke 19:
9. "Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet."
A. Spreuke 20:
B. Spreuke 5:
C. Spreeuke 12:
D. Spreuke 29:
E. Spreuke 18:
10. "Die vrees vir die mens span ‘n strik; maar hy wat op die HERE vertrou, sal beskut word."
A. Spreuke 11:
B. Spreuke 17:
C. Spreuke 13:
D. Spreuke 25:
E. Spreuke 29:
Thursday, 7 May 2020
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za

-
Vind die Bybelverse in: 1. Filippense 3: 2. Johannes 16: 3. Galasiërs 5: 4. Galasiërs 6: 5. Matteus 8: 6. Johannes 3: 7. Matteus 10: 8. Rome...
-
Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee my lewe vir U. Kom ...
-
Pas A by die regte antwoord in B: A. 1. Galasiërs 5: 2. Hebreërs 4: 3. Handelinge 1: 4. Romeine 15: 5. Eksodus 23: 6. Markus 10: 7. Efesiërs...