Wie het gesê?
Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Rut 1:
2. Daniël 3:
3. Jakobus 5:
4. 2 Konings 20:
5. Eksodus 13:
6. Daniël 10:
7. Jona 1:
8. Lukas 20:
9. Rigters 10:
10. Jesaja 51:
11. Amos 1:
12. 1 Petrus 5:
13. Hnadelinge 19:
14. Daniël 6:
15. Matteus 4:
16. 2 Kronieke 20:
17. Markus 13:
18. Josua 13:
19. Genesis 22:
20. Levitikus 20:
21. Ester 10:
22. Genesis 45:
23. 1 Samuel 17:
B.
1.
"Jy kom na my met ‘n swaard en met ‘n
spies en met ‘n lans, maar ek kom na jou in die Naam van die HERE van
die leërskare, die God van die slagordes van Israel, wat jy uitgedaag
het."
2. "en ons weet nie wat ons moet doen nie, maar ons oë is op U."
3. "God sal vir Homself die lam vir ‘n brandoffer voorsien, my seun. So het hulle twee dan saam geloop."
4.
"Maar wees nou nie bedroef nie, en laat daar geen ontstemming by julle
wees dat julle my hierheen verkoop het nie. Want om lewens te behou, het
God my voor julle uit gestuur."
5. "Moenie by my
aandring dat ek u moet verlaat om agter u om te draai nie; want waar u
gaan, sal ek gaan; en waar u vertoef, sal ek vertoef; u volk is my volk,
en u God is my God."
6. "Geloofd sy die God van
Sadrag, Mesag en Abednégo, wat sy engel gestuur en sy knegte verlos het
wat hulle op Hom verlaat het en die bevel van die koning oortree het, en
wat hulle liggame oorgegee het om geen ander god te dien of te aanbid
nie, behalwe hulle God."
7. "My God het sy engel
gestuur en die bek van die leeus toegesluit, sodat hulle my geen leed
aangedoen het nie, omdat ek voor Hom onskuldig bevind is en ek ook teen
u, o koning, geen onreg gedoen het nie."
8. "Toe sê hy
vir my: Wees nie bevrees nie, Daniël; want van die eerste dag af dat jy
jou hart daarop gerig het om ag te gee en jou voor die aangesig van jou
God te verootmoedig, is jou woorde gehoor, en om jou woorde ontwil het
ek gekom."
9. "Neem my en gooi
my in die see; dan sal die see om julle heen bedaar; want ek weet dat om
my ontwil hierdie groot storm oor julle gekom het."
10. "Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak."
Thursday, 7 May 2020
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za

-
Vind die Bybelverse in: 1. Filippense 3: 2. Johannes 16: 3. Galasiërs 5: 4. Galasiërs 6: 5. Matteus 8: 6. Johannes 3: 7. Matteus 10: 8. Rome...
-
Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee my lewe vir U. Kom ...
-
Pas A by die regte antwoord in B: A. 1. Galasiërs 5: 2. Hebreërs 4: 3. Handelinge 1: 4. Romeine 15: 5. Eksodus 23: 6. Markus 10: 7. Efesiërs...