A.
1. Psalm 65:
2. Psalm 71:3. Psalm 118:
4. Spreuke 20:
5. Markus 11:
6. Johannes 20:
7. Josua 10:
8. Levitikus 5:
9. Eksodus 21:
10. Jakobus 3:
11. Handelinge 15:
12. Psalm 73:
13. Eksodus 15:
14. 2 Samuel 22:
15. Psalm 29:
16. Galasiërs 3:
17. 2 Korintiërs 10:
18. Hebreërs 12:
19. Spreuke 13:
20. 1 Petrus 5:
21. Psalm 46:
22. Psalm 54:
23. Psalm 28:
B.
1. "Die HERE is my sterkte en my skild; op Hom het my hart vertrou, en ek is gehelp; daarom jubel my hart en sal ek Hom loof met my gesang. Die HERE is ‘n sterkte vir hulle, en Hy is ‘n vesting van verlossing vir sy gesalfde."
2. "Die HERE sal sy volk sterkte gee, die HERE sal sy volk seën met vrede."
3. "God is vir ons ‘n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef."
4. "Kyk, God is my helper. Dit is die Here wat my siel ondersteun
5. "Welgeluksalig is hy wat U uitkies en laat nader kom, dat hy kan woon in u voorhowe. Ons wil versadig word met die goeie van u huis, die heiligheid van u paleis. Vreeslike dinge antwoord U ons in geregtigheid, o God van ons heil, vertroue van al die eindes van die aarde en van die verste see! Wat die berge grondves deur u krag, wat omgord is met mag,"
6. "Ek sal kom met die magtige dade van die Here HERE; ek sal u geregtigheid vermeld, dié van U alleen."
7. "Al beswyk my vlees en my hart—God is die rots van my hart en my deel tot in ewigheid."
8. "Die HERE is my sterkte en psalm, en Hy het my tot heil geword."
9. "Die HERE is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword. Hy is my God, Hom sal ek roem; die God van my vader, Hom sal ek verhef."
10. "God is my rots by wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting en my toevlug, my verlosser; van geweld het U my verlos."