Thursday, 14 May 2020

Wat is Gehoorsaamheid?

Pas A by die regte antwoord in B:


A.


1.  Job 23:
2.  Markus 14:
3.  Handelinge 10:
4.  Eksodus 20:
5.  Romeine 15:
6.  Jakobus 3:
7.  Matteus 17:
8.  Lukas 13:
9.  Jesaja 38:
10.  Deuteronomium 6:
11.  Genesis 26:
12.  Deuteronomium 4:
13.  Deuteronomium 8:
14.  Levitikus 26:
15.  1 Timoteus 4:
16.  Spreuke 15:
17.  Filippense 3:
18.  Rigters 7:
19.  Jeremia 22:
20.  Johannes 18:
21.  Levitikus 22:
22.  1 Timoteus 5:
23.  Sagaria 13:
24.  Hebreërs 4:
25.  Filippense 2:


B.


1.  "Hy, wat in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God gelyk te wees nie, maar het Homself ontledig deur die gestalte van ‘n dienskneg aan te neem en aan die mense gelyk geword; en in gedaante gevind as ‘n mens, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die kruis.

2.  "Want die liggaamlike oefening is tot weinig nut, maar die godsaligheid is nuttig vir alles, omdat dit die belofte van die teenwoordige en die toekomende lewe het."

2.  Hou dan my gebooie en doen dit. Ek is die HERE."

3.  "Laat ons ons dan beywer om in te gaan in dié rus, sodat niemand in dieselfde voorbeeld van ongehoorsaamheid mag val nie."

5.  "Van die gebod van sy lippe het ek nie afgewyk nie; die woorde van sy mond het ek bewaar meer as my eie wet"

6.  "Hy sê: Abba, Vader, alle dinge is vir U moontlik; neem hierdie beker van My weg; nogtans nie wat Ek wil nie, maar wat U wil."

7.  "Julle moet die gebooie van die HERE julle God en sy getuienisse en sy insettinge wat Hy jou beveel het, ywerig onderhou."

8.  "En Petrus het sy mond geopen en gesê: Ek sien waarlik dat God geen aannemer van die persoon is nie, maar dat in elke nasie die een wat Hom vrees en geregtigheid doen, Hom welgevallig is."

9.  "Julle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die HERE julle God mag onderhou, wat ek julle beveel."

10.  "en hou die gebooie van die HERE jou God om in sy weë te wandel en Hom te vrees."

11.  "As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen, sal Ek julle reëns gee op die regte tyd, en die land sal sy opbrings gee, en die bome van die veld sal hulle vrugte gee."

12.  "En Ek sal jou nageslag vermeerder soos die sterre van die hemel en aan jou nageslag al hierdie lande gee, en in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word; omdat Abraham na my stem geluister en my ordening, my gebooie, my insettinge en my wette onderhou het."


Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za