Vind die verse in:
2. 1 Korintiërs 2:
3. Filippense 4:
4. Matteus 17:
5. Markus 9:
6. 2 Korintiërs 5:
7. 1 Johannes 5:
8. Spreuke 3:
9. Lukas 1:
10. Markus:11
1. "Jesus antwoord en sê vir hulle: Julle moet geloof in God hê."
2. " want ons lewe deur geloof, nie deur sien nie."
3. "Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie."
4. "Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak."
5. "sodat julle geloof nie in wysheid van mense sou bestaan nie, maar in die krag van God."
6. "Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee."
7. "En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos ‘n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie."
8. "En Jesus sê vir hom: Wat dit betref—as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo."
9. "Deur die geloof het Abel ‘n beter offer aan God gebring as Kain, waardeur hy getuienis ontvang het dat hy regverdig was, omdat God oor sy gawes getuienis gegee het; en deur dieselfde geloof spreek hy nog nadat hy dood is."
10. "Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof."
11. "Deur die geloof verstaan ons dat die wêreld deur die woord van God toeberei is, sodat die dinge wat gesien word, nie ontstaan het uit sienlike dinge nie."