Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Lukas 8:
2. Handelinge 8:
3. Handelinge 1:
4. Johannes 20:
5. 1 Petrus 3:
6. Matteus 17:
7. Romeine 11:
8. Jakobus 5:
9. Hebreërs 9:
10. Kolossense 1:
11. Markus 11:
12. Handelinge 19:
13. Lukas 10:
14. Lukas 17:
15. 1 Timoteus 5;
16. Titus 2:
17. 2 Korintiërs 10:
18. Markus 5:
19. 2 Petrus 1:
20. Johannes 18:
21. Matteus 4:
22. Handelinge 28:
23. Lukas 12:
B.
1. "Moenie vrees nie, klein kuddetjie, want julle Vader het ‘n welbehae daarin gehad om aan julle die koninkryk te gee."
2. "Jesus antwoord: My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie; as my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my dienaars geveg het, dat Ek nie aan die Jode oorgelewer word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie."
3. "En Jesus het deur die hele Galiléa rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees."
4. "En Paulus het twee volle jare in sy eie gehuurde huis gebly en almal ontvang wat na hom gekom het, terwyl hy die koninkryk van God gepreek en onderrig gegee het aangaande die Here Jesus Christus, met volle vrymoedigheid sonder enige verhindering."
5. "En daarna het Hy die een stad en dorp ná die ander deurgereis en gepreek en die evangelie van die koninkryk van God verkondig; en die twaalf was saam met Hom."
6. "aan wie Hy ook, ná sy lyde, Hom lewend vertoon het deur baie kentekens, terwyl Hy gedurende veertig dae aan hulle verskyn het en oor die dinge van die koninkryk van God gespreek het."
7. "Maar toe hulle Filippus geglo het, wat die evangelie aangaande die koninkryk van God en die Naam van Jesus Christus verkondig het, is hulle gedoop, manne sowel as vroue."
8. "n hy het in die sinagoge ingegaan en vrymoediglik drie maande lank met hulle geredeneer en hulle probeer oortuig van die dinge wat die koninkryk van God aangaan."
9. "En maak die siekes gesond wat daarin is, en sê vir hulle: Die koninkryk van God het naby julle gekom."
10. "En toe Hy deur die Fariseërs gevra is wanneer die koninkryk van God sal kom, het Hy hulle geantwoord en gesê: Die koninkryk van God kom nie met sigbare tekens nie. En hulle sal nie sê: Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van God is binne-in julle."