A.
1. Judas 1:
2. 2 Korintiërs 5:3. Kolossense 3:
4. Psalm 92:
5. Handelinge 20:
6. 1 Petrus 5:
7. Spreuke 20:
8. Lukas 17:
9. Romeine 15:
10. 1 Johannes 3:
11. Jakobus 5:
12. Matteus 20:
13. Titus 3:
14. Johannes 8:
15. Romeine 8:
16. Efesiërs 6:
17. 2 Korintiërs 10:
18. Josua 10:
19. Markus 13:
20. Hebreërs 10:
21. Jakobus 4:
22. Romeine 12:
23. Spreuke 4:
B.
1. "Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe."
2. "want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp,"
3. "Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug."
4. "En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is."
5. "Dit is hulle wat skeuring maak, sinnelike mense wat die Gees nie het nie. Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in jul allerheiligste geloof en in die Heilige Gees bid en julleself in die liefde van God bewaar, terwyl julle die barmhartigheid van onse Here Jesus Christus tot die ewige lewe verwag."
6. "En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak."
7. "Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword."
8. "As julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan die regterhand van God sit. Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie. Want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God."
9. "Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, geestelike dinge. Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede."