1. "Vra na die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur."
A. 2 Konings 15:
B. 1 Samuel 21:
C. Jona 3:
D. 1 Kronieke 16:
E. Jeremia 55:
2. "En die rykdom en die eer kom van U, en U heers oor alles; en in u hand is krag en mag, en in u hand is dit om alles groot en sterk te maak."
A. 1 Samuel 22:
B. Jesaja 35:
C. Josua 11:
D. Rigters 10:
E. 1 Kronieke 29:
3. "want die blydskap in die HERE—dit is julle beskutting."
A. Jeremia 17:
B. Josua 5:
C. Jesaja 50:
D. Esegiël 33:
E. Nehemia 8:
4. "Ja, God is my heil, ek sal vertrou en nie vrees nie; want die HERE HERE is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword."
A. Deuteronomium 28:
B. 2 Konings 15:
C. Jeremia 38:
D. Jona 1:
E. Jesaja 12:
5. "maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie."
A. Jeremia 45:
B. Esegiël 33:
C. Spreuke 22:
D. Eksodus 39:
E. Jesaja 40:
6. "Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand."
A. Eksodus 20:
B. Numeri 13:
C. Deuteronomium 28:
D. 1 Kings 17:
E. Jesaja 41:
7. "Ag, Here HERE, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u grote krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie"
A. Josua 10:
B. Deuteronomium 18:
C. Jesaja 50:
D. Sagaria 13:
E. Jeremia 32:
8. "Die HERE Here is my sterkte, en Hy maak my voete soos dié van herte, en Hy laat my tree op my hoogtes. Vir die musiekleier op snaarinstrumente."
A. Nahum 3:
B. Jesaja 57:
C. Sefanja 2:
D. Maleagi 1:
E. Habakuk 3:
9. "Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die woord van die HERE aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare."
A. Levitikus 13:
B. Esegiël 30:
C. Amos 7:
D. Hosea 11:
E. Sagaria 4:
10. "maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde."
A. Lukas 20:
B. Romeine 15:
C. Johannes 19:
D. Matteus 23:
E. Handelinge 1: