A.
1. 1 Petrus 3:
2. 1 Petrus 2:3. Romeine 3:
4. Lukas 17:
5. Jesaja 30:
6. Jakobus 5:
7. Handelinge 20:
8. 1 Timoteus 3:
9. Spreuke 19:
10. Matteus 19:
11. Romeine 10:
12. Psalm 145:
13. Psalm 143:
14. Romeine 5:
15. Psalm 34:
16. Klaagliedere 3:
17. Kolossense 2:
18. Psalm 120:
19. Hebreërs 7:
20. Filippense 3:
21. Romeine 1:
22. Matteus 5:
23. Jakobus 5:
B.
1. "Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag."
2. "Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit dié almal red die HERE hom."
3. "Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe."
4. "Salig is die wat vervolg word ter wille van die geregtigheid, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele."
5. "Maar nou is die geregtigheid van God geopenbaar sonder die wet, terwyl die wet en die profete daarvan getuig, die geregtigheid naamlik van God deur die geloof in Jesus Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen onderskeid nie."
7. "Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo."
8. "Die HERE is regverdig in al sy weë en goedgunstig in al sy werke."