1. Psalm 18:
2. Spreuke 18:3. Psalm 118:
4. Psalm 16:
5. 2 Samuel 22:
6. Spreuke 2:
7. Nahum 1:
8. Jesaja 46:
9. Psalm 119:
1. "Die HERE is vír my; ek sal nie vrees nie: wat kan ‘n mens my doen?"
2. "U is my skuilplek en my skild; op u woord wag ek."
3. "en Hy bewaar hulp vir die opregtes, Hy is ‘n skild vir die wat regskape wandel"
4. "Die HERE is goed, ‘n toevlug in die dag van benoudheid, en Hy ken die wat by Hom skuil."
5. "en tot die ouderdom toe is Ék dieselfde, ja, tot die grysheid toe sal Ek julle dra; Ék het dit gedoen, en Ék sal julle opneem, en Ék sal dra en red."
6. "Die weg van God is volmaak; die woord van die HERE is gelouter; Hy is ‘n skild vir almal wat by Hom skuil."
7. "Die Naam van die HERE is ‘n sterk toring; die regverdige hardloop daarin en word beskut."
8. "Ek stel die HERE altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie."
9. "Dit is beter om by die HERE te skuil as om op mense te vertrou."
10. "Die weg van God is volmaak; die woord van die HERE is gelouter; Hy is ‘n skild vir almal wat by Hom skuil."