Saturday, 12 April 2025

Psalms!!

Vind die Bybelverse in:


1.  Psalm 119:

2.  Psalm 55:

3.  Psalm 63:

4.  Psalm 90:

5.  Psalm 91:

6.  Psalm 121:

7.  Psalm 1:

8.  Psalm 71:

9.  Psalm 27:


1.  "Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom?"


2.  "Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here!"


3.  "Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm waar jy ook al gaan."


4.  "Een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek bly nastreef: om al die dae van my lewe in die huis van die Here te woon, om die lieflikhede van die Here te aanskou en daaroor na te dink in sy tempel."


5.  "So is die goddeloses nie. Hulle is soos kaf wat deur die wind uitmekaar gewaai word."


6.  "By U, Here, skuil ek, laat my tog nooit teleurgestel staan nie!"


7.  "Werp jou sorg op die Here , en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit die regverdige laat wankel nie."


8.  "Hoe lief het ek u wet! Dit bly my elke oomblik by."


9.  "o God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water."


10.  "Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom."


11.  "Gelukkig is mense wie se lewenspad onberispelik is en wat die wet van die Here volg!"


Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za