Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "Daarom het God Hom tot die hoogste eer verhef en Hom die Naam gegee wat bo alle name is, sodat in die Naam van Jesus elke knie sou buig, in die hemel en op die aarde en onder die aarde, en elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is, tot heerlikheid van God die Vader."
A. Jakobus 5:
B. 1 Timoteus 1:
C. Titus 3:
D. Filippense 2:
E. Efesiërs 3:
2. "Jesus sê vir hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader behalwe deur My nie."
A. Markus 15:
B. Lukas 10:
C. 2 Korintiërs 11:
D. Matteus 20:
E. Johannes 14:
3. "Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus."
A. 1 Petrus 5:
B. Jakobus 1:
C. Kolossense 3:
D. 1 Timoteus 2:
E. Titus 3:
4. "Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê."
A. Galasiërs 5:
B. Romeine 10:
C. 1 Tessalonisense 1:
D. 1 Petrus 5:
E. Johannes 3:
5. "Want wie My vind, vind die lewe en ontvang genade van die Here."
A. Rigters 10:
B. Jesaja 12:
C. Levitikus 7:
D. Jeremia 20:
E. Spreuke 8:
6. "In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God."
A. Kolossense 3:
B. 1 Johannes 5:
C. Efesiërs 2:
D. Romeine 10:
E. Johannes 1:
7. "Hierdie Jesus is die klip wat deur julle, die bouers, verwerp is, wat die hoeksteen geword het. En die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen ander naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie."
A. Romeine 10:
B. Markus 7:
C. Galasiërs 6:
D. Handelinge 4:
E. Jakobus 5:
8. "En die Woord het vlees geword en onder ons gewoon, en ons het sy heerlikheid aanskou, 'n heerlikheid soos van die eniggebore Seun wat van die Vader kom, vol van genade en waarheid."
A. Efesiërs 5:
B. Lukas 10:
C. 2 Petrus 2:
D. Johannes 1:
E. Filippense 3:
9. "Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid."
A. Romeine 15:
B. Matteus 22:
C. Handelinge 17:
D. Johannes 20:
E. Hebreërs 13:
10. "En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van julle sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang."
A. 1 Tessalonisense 5:
B. Hebreërs 10:
C. Matteus 1:
D. Handelinge 2:
E. Jakobus 3:
11. "Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, voordat Abraham was, is Ek."
A. 1 Korintiërs 15:
B. Lukas 7:
C. Matteus 10:
D. Markus 12:
E. Johannes 8:
12. "Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde is daar vir ons genesing."
A. Jeremia 50:
B. Esegiël 37:
C. Josua 20:
D. Eksodus 30:
E. Jesaja 53: