Tuesday, 12 August 2025

Bybelnotas!!

Vind die Bybelverse in:


1.  Romeine 12:

2.  Romeine 5:

3.  Matteus 28:

4.  Johannes 3:

5.  Markus 16:

6.  Johannes 10:

7.  Romeine 8:

8.  Handelinge 2:

9.  Genesis 1:

10.  Johannes 1:


1.  "Petrus antwoord: "Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van julle sondes." En julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang."


2.  "Maar aan almal wat Hom aangeneem het, aan hulle wat in sy Naam glo, het Hy die mag gegee om kinders van God te word."


3.  "En ons weet dat God in alles ten goede meewerk vir die wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is."


4.  "Die ware lig wat elke mens verlig, was op pad na die wêreld toe."


5.  "Toe het God gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, sodat hulle kan heers oor die visse in die see en die voëls in die lug en oor die vee en oor al die wilde diere en oor al die diere wat op die aarde kruip."


6.  "Daarom vermaan ek julle, broers en susters, by die ontferming van God: Gee julleself as 'n lewende, heilige en welgevallige offer – dit is ware aanbidding."


7.  "Maar God bewys sy liefde vir ons hierin: Christus het vir ons gesterf toe ons nog sondaars was."


8.  "Toe kom Jesus na hulle toe en sê: "Aan My is alle mag in die hemel en op aarde gegee."


9.  "Jesus antwoord: "Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, niemand kan die koninkryk van God sien as hy nie weer gebore word nie."


10.  "Hy sê vir hulle: "Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die hele skepping."


11.  "Die dief kom vir niks anders nie as om te steel, dood te maak en te vernietig. “Ék het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja, sodat hulle dit oorvloedig het."


Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za