Vind die Bybelverse in:
1. Psalm 22:
2. Psalm 18:
3. Psalm 7:
4. Psalm 9:
5. Psalm 71:
6. Psalm 105:
7. Psalm 89:
8. Psalm 2:
9. Psalm 4:
1. "Dien die Here met eerbied en juig oor Hom met bewing."
2. "Ek sal in vrede gaan lê en slaap, want U alleen, o Here, sal my veilig hou."
3. "Ek sê: “U liefde en u trou wankel nooit, dit hou vir altyd stand in hemel en op aarde.”
4. "want ek het die wil van die Here gehoorsaam en my nie teenoor my God skuldig gemaak nie."
5. "Ons kinders sal Hom ook dien. Toekomstige geslagte sal hoor van die wonders van die Here. Sy regverdige dade sal vertel word aan die wat nog nie gebore is nie. Hulle sal hoor van alles wat Hy gedoen het."
6. "Die armes sal eet en versadig word. Almal wat die Here soek, sal Hom prys. Hulle harte sal juig met ewige vreugde."
7. "Ek wil die Here prys omdat Hy reg laat geskied. Die Naam van die Here, die Allerhoogste, wil ek besing.
8. "Van my geboorte af is ek onder u sorg, van die begin van my lewe af is U my God."
9. "Met my hele hart wil ek U prys, Here, wil ek van u magtige reddingsdade vertel. Oor U wil ek my verbly en vrolik wees, u Naam wil ek besing, o Allerhoogste."
10. "Wees vir my 'n rots om na toe te vlug, waar ek altyd die veiligheid mag vind wat U tot my redding beskik het, want U is my rots en my vesting."
11. "Hy sal sy verbond altyd onthou, die bepalings wat Hy beveel het vir duisend geslagte."