Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar. En sy gebooie is nie swaar nie."
A. Lukas 7:
B. Handelinge 13:
C. Markus 10:
D. Matteus 18:
E. 1 Johannes 5:
2. "Wees uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig."
A. Matteus 12:
B. Handelinge 21:
C. Johannes 17:
D. Openbaring 19:
E. Efesiërs 5:
3. "En nadat Hy volmaak was, het Hy vir almal wat Hom gehoorsaam is, die bron van ewige saligheid geword."
A. Handelinge 11:
B. Johannes 17:
C. Hebreërs 5:
D. Lukas 20:
E. Markus 13:
4. "En ons is getuies van hierdie dinge, en ook die Heilige Gees wat God gegee het aan die wat Hom gehoorsaam."
A. 1 Korintiërs 10:
B. 1 Petrus 2:
C. Romeine 13:
D. Titus 1:
E. Handelinge 5:
5. “As jy goed luister na die Here jou God en jy gehoorsaam al sy gebooie wat ek jou vandag gee, en jy lewe daarvolgens, sal die Here jou God jou oor al die nasies van die aarde stel."
A. Esegiël 37:
B. Eksodus 22:
C. Jesaja 50:
D. Josua 17:
E. Deuteronomium 28:
6. "Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie."
A. Openbaring 20:
B. Matteus 25:
C. Lukas 23:
D. Handelinge 28:
E. 1 Korintiërs 15:
7. "Bly op die pad wat die Here julle God vir julle aangewys het, sodat julle kan bly lewe en voorspoedig kan wees en lank kan woon in die land wat julle in besit sal neem.”
A. Josua 10:
B. Levitikus 23:
C. Eksodus 18:
D. Jeremia 30:
E. Deuteronomium 5:
8. "Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en dié wat dit kry, is min.”
A. Johannes 10:
B. Lukas 18:
C. Hebreërs 13:
D. Handelinge 21:
E. Matteus 7:
9. "Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is."
A. Lukas 20:
B. Johannes 17:
C. Matteus 23:
C. Markus 10:
E. Romeine 12:
10. "Julle is my vriende as julle doen wat Ek julle beveel."
A. Openbaring 20:
B. Matteus 22:
C. Johannes 15:
D. Handelinge 27:
E. Lukas 23:
11. "Slawe, julle moet julle eienaars hier op aarde in elke opsig gehoorsaam. Julle moenie mense probeer tevrede stel deur net te werk as iemand kyk nie. Nee, werk met opregtheid van hart omdat julle eerbied vir die Here het."
A. Jakobus 5:
B. Lukas 13:
C. Johannes 8:
D. Handelinge 11:
E. Kolossense 3: