Monday, 17 February 2020

 Vind die verse in:



1.  Filippense 2:
2.  Korintiërs 15:
3.  1 Johannes 4:
4.  Filippense 4:
5.  Markus 10:
6.   Hebreërs 12:
7.  Handelinge 4:
8.  Matteus 18:



1.  "Maar Jesus het hulle aangekyk en geantwoord: By mense is dit onmoontlik, maar nie by God nie; want by God is alle dinge moontlik".

2.  "die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het."

3.  "Elkeen wat bely dat Jesus die Seun van God is—God bly in hom, en hy in God."

4.  "Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was."

5.  "En die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen ander naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie."

6. "Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde."

7.  "Hierin is die liefde van God tot ons geopenbaar, dat God sy eniggebore Seun in die wêreld gestuur het, sodat ons deur Hom kan lewe."

8.  "Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus."

9.  "En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus."

10.  "Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom ‘n naam gegee wat bo elke naam is."

Volg:

      Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za